Tuisblad       Oor Ons       Ek benodig hulp       Eredienstye       Preke       Aktiwiteite       Bedieninge  
  Kalender       Publikasies       Ander Skakels       Nuus       Navrae       Kontak Ons    
Aktiwiteite

 

 
2010
 
Gesamentlike Hervormingsdiens - 31 Oktober, 17:30

U word hartlik uitgenooi na die gesamentlike hervormingsdiens op Sondag, 31 Oktober om 17:30 in ons kerkgebou.  Daar sal vooraf gesing word totdat die erediens om 18:00 'n aanvang neem.  By die geleentheid sal prof. JH van Wyk die erediens lei en na die erediens sal ligte verversings bedien word deur die susters van Meyerspark.
 
 
 
Koskombuisaksie

Ons beplan om Dinsdae & Donderdae toebroodjies en pamflette met 'n Evangeliese boodskap te neem na Pretorius Park Kliniek.  As jy belangstel om te help, kontak Collette Nienaber (072 314 1416) of Marinda van Lochem (082 292 6176).
 
   
   
   
   
VIR ENIGE NAVRAE KONTAK: Kerkkantoor by 012 991-1395 / kantoor@gkwapadrant.co.za
 
Skakel Kaart   Terug na bo