Tuisblad       Oor Ons       Ek benodig hulp       Eredienstye       Preke       Aktiwiteite       Bedieninge  
  Kalender       Publikasies       Ander Skakels       Nuus       Navrae       Kontak Ons    
Bedieninge
Bedieninge
 
Bedieninge
Wapadrant gaan oor VERHOUDINGS en dan veral GROEI  in verhoudings.  Daarom is ons fokus nie in die eerste plek op verskillende bedienings nie.  Een van ons kerkwaardes is : Vorm volg funksie.  Dit beteken dat ons nie die bedieninge as doele sien nie, maar eerder as instrumente om by one visie en missie uit te kom.  Daarom is dit vir ons belangrik dat al ons bedieninge doelgerig en funksioneel is.  Deur die Here se genade het ons 'n wye verskeidenheid bedieninge waardeur God mense se lewens verander, bedieninge waar mense GROEI in hulle VERHOUDING met God, met mekaar en met die węreld daarbuite.  Kyk gerus daarna - en raak betrokke volgens jou passie, jou gawes en jou persoonlikheid!
 
 
Skakel Kaart   Terug na bo