 |
|
|
Oor Ons |
 |
|
|
| Ons Visie |
Elkeen Saam op God se Pad.
Kliek hier vir meer inligting oor die nuwe Visie (Leêr Grootte: 192KB) |
| |
| Ons Missie |
| Om elkeen individueel en almal gesamentlik |
| |
- te groei in ons verhouding met God Drie-Enig
- te groei in ons verhouding met alle gelowiges
- ons roeping in die wêreld uit te leef
|
| |
| Kernwaardes |
- Dit gaan oor VERHOUDINGS
- Ons is hier om te DIEN, nie om gedien te word nie!
- Vorm volg funksie
- Ons vier verskeidenheid
- Ons het 'n passie vir uitnemendheid
- Maak die wêreld verskillend
- Ons gemeente is daar vir die wêreld
|
| |
| Gemeentekultuur |
| In Wapadrant streef ons daarna om gehoorsaam aan die Bybel, relevant vir vandag se mense te wees. Daarom beskryf ons ons gemeentekultuur as verantwoordelik vernuwend. |
|
|
|
|
|
|
|